Ferrero Bonsmaras Jaarlikse Aanteelveiling

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Ferrero Bonsmaras Jaarlikse Aanteelveiling

Feb 25 @ 11:00 am - 5:00 pm

Ferrero Bonsmaras Jaarlikse Aanteelveiling INFORMATION

FERRERO BONSMARAS

3de Aanteelveiling

Dinsdag, 25 Februarie 2020 om 11:00 te Grootdraai, Harrismith

Geteel om te floreer op die veld!

Vir die afgelope drie jaar het Ferrero Bonsmaras ongeveer 2 300 kommersiële vroulike diere verkoop aan baie tevrede kliënte. Vanjaar het hul ongeveer 1 121 uitstekende bonsmaras op aanbod!

Aanbod sluit in:

264 Koeie met 264 kalwers (3-in-1)

66 Koeie met 66 kalwers (loop by bul)

75% is eerste en tweede kalf koeie

96 Koeie (swaardragtig of met kalwers)

110 Verse (swaardragtig of met kalwers)

170 Dragtige verse (kalf Aug – Nov 2020)

85 Oop verse (+/- 22 maande oud en gereed vir die bul)

*Nota:  Dragtigheidstatus en katalogus inliging sal dag van veiling beskikbaar wees.

Alle somerkalwers reeds:

  1. Geënt teen alle sponssiekte stamme
  2. Gedoseer vir melklintwurm
  3. Verskalwers is ook S19 (Brusellose) geënt

Alle diere is van een eienaar te sien op die plaas in ‘n bek-en-klou vrye area. Gesonde kuddes wat Brusellose- en Trichomoniase vry is, is op aanbod.

Ferrero Bonsmaras Jaarlikse Aanteelveiling VIDEOS

Details

Date:
Feb 25
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , ,

Other

Provinces
Free State
Category
Bonsmara
Cities
Harrismith

Venue

Grootdraai, Harrismith.
Harrismith, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!