FINALE STOETVEILING - ALZU BEEFMASTERS
16 July 2024
16 July 2024
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Venues:
Marketer:
Rocco van Rooyen
Molie Mentz
Billy Lyons
Die finale stoetveiling van Alzu Beefmasters vind plaas Dinsdag die 16de Julie 2024 om 11:00 te plaas Kwaggasfontein, distrik Middelburg.
Die veiling vind op die terrein en digital plaas.
Op aanbod:
- 45 Stoet bulle
- 200 Stoet vroulike diere
- 115 Dragtige koeie
- 40 Dragtige koeie met kalwers (3-in1)
- 45 Dragtige verse
* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus sal beskikbaar wees die dag met die veiling.
Roete:
- Vanaf Middelburg: Neem die N11 rigting Hendrina vir 8km. Draai links op die Tweefontein grondpad en ry vir 14km. Veiling aan linkerkant.
- Vanaf Hendrina: Neem die N11 rigting Middelburg vir 27km. Draai regs op die Pan grondpad en ry vir 7km. Draai regs by die T-aansluiting en ry vir ‘n verdere 3km. Veiling aan linkerkant.
- Vanaf N1: Neem die R104 Pan / Woestalleen afrit. Neem die pad rigting Woestalleen vir 17km. Draai links by die T-aansluiting, ry vir 3km. Veiling aan linkerkant.
Navrae:
Rocco van Rooyen 082 799 2776
Moolman Mentz083 229 2500
JP Zaayman 082 388 3338
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
Veilingspamflette:
- Klik hier om die bulle pamflet se voorblad te besigtig
- Klik hier om die bulle pamflet se agterblad te besigtig
- Klik hier om die vroulike diere pamflet se voorblad te besigtig
- Klik hier om die vroulike diere pamflet se agterblad te besigtig
Veilingsfoto’s:
- Klik hier om die veilingsfoto’s te besigtig
Veilingskatalogus:
- Klik heir om veilingskatalogus te besigtig