FYVIE FARMING

Loading Events

« All Events

FYVIE FARMING

Oct 4 @ 11:00 am - 3:00 pm

Fyvie Farming

Staak Skaapboerdery Veiling!

Donderdag, 3 Oktober 2019 om 11:00 te Deveron, Harrismith.

Aanbod

935 Top Vleismerino tipe boerskape:
660 Ooie (dragtig; 2 tot 4 tand; ooie lam vanaf 7 November).
200 Ooie (oop; gereed vir ram).
65 Jong ooie (6 maande oud).
10 Ramme.

NOTA:  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Skape loop met 3 maande wol.  Skandering rekords: 2017 (93%); 2018 (95%); 2019 (93%).

SKAAPTOERUSTING:  10 Selfvoerders.  6 Pyp selfvoerders.6 Selfvoerder hekkies.  2 Sorterings hekkies.  Skaal hok.  400 Plastiek skaap hekkies.  180 Waterbakke vir hokkies.  Skaap voetbad.

Navrae

John Campher

Bemarker

072 202 0160


Pam Fyvie

Eienaar

083 463 8204


Dr. Hennie Visser

084 583 1626


Jan Mostert

Afslaer

083 306 8408


Details

Date:
Oct 4
Time:
11:00 am - 3:00 pm
Event Categories:
,

Other

Category
South African Meat Merino

Venue

Deveron, Harrismith
Harrismith, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!