Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

11DE GEEJEE BONSMARAS PRODUKSIEVEILING

Jul 31 @ 11:00 am - 5:00 pm

11DE GEEJEE BONSMARAS PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 11de produksieveiling van GeeJee Bonsmaras vind plaas op Woensdag die 31ste Julie 2024 vanaf 11:00 op die plaas Leeuwfontein in Nigel.

Op aanbieding:

– 25 Bulle.

– 30 Vroulike diere (in alle produksiestadia).

* Nota: Gratis vervoer in ‘n 200 km radius asook op die Nigel – Ellisras roete. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die Bonsmara Beestelers Genootskap.


Roete:

– Vanaf Nigel: Neem die R550 rigting Devon vir 9km. Draai links by rigtingaanwyser. Veiling word by krale gehou.
– Vanaf Devon: Neem die R550 rigting Nigel vir 17km. Draai regs by rigtingaanwyser. Veiling word by krale gehou.

Navrae:

Jurg Haywood 082 578 6241

Carel Davel 082 331 1811

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

BKB, Standerton: 017 712 2664

Veilingspamflet:

– Klik hier om voorblad van pamflet te besigtig

– Klik hier om agterblad van pamflet te besigtig

Details

Date:
Jul 31
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , , , ,

Other

Provinces
Gauteng
Category
Bonsmara
Cities
Nigel

Venue

Leeuwfontein, Nigel.
South Africa + Google Map

Comments are closed.