GEKANSELLEER - 14de LA'VIE SAVM STOET PRODUKSIEVEILING

03 March 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Mpumalanga

City:

Standerton

Marketer:

Carel Davel

Erik Heymans

24749

Die 14de produksieveiling van La'vie SAVM Stoet (Wouter Theron Snr & Jnr) vind plaas op Dinsdag, 3 Maart 2026 om 11:00 te plaas Dwars-in-die-weg, Standerton/Bethal. Gasverkoper: Johan de Jager (Jagerskraal SAVM)

Op aanbieding:

  • 40 Geregistreerde SAVM ramme
  • 200 Kommersiële ooie - alle produksiestadia
  • 100 Slaglammers
  • 52 Geregistreerde ooie (Jagerskraal SAVM)

* Nota: 50 Jaar van stoetteling! Onder beskerming van die SAVM Skaaptelersgenootskap. Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Roete:

- Vanaf Bethal:  Ry 25.5km op die Standerton pad.  Draai links op die Morgenzon pad D516.  Ry tot by kruispad.  Draai regs en ry 1km.  Plaas op linkerkant.

- Vanaf Standerton: Ry op die Morgenzon/Ermelo pad vir ±23km.  Draai links op die Hendrikspan pad.  Ry reguit vir 9.7km.  Plaas op regterkant.

Google Maps:

Navrae:

Erik Heymans 083 264 5177

Carel Davel 082 331 1811

Wouter Theron (Snr) 082 894 1434

Wouter Theron (Jnr) 079 522 4417

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

BKB, Standerton: 017 712 2664/2132

Veilingspamflet:

Veilingskatalogus:

event-24749-24461-la-vie-14-de-produksieveiling-gkeanselleer.jpg