GERHARD EHLERS SKAAP, WILD & IMPLEMENTE VEILING

Loading Events

« All Events

GERHARD EHLERS SKAAP, WILD & IMPLEMENTE VEILING

May 15 @ 11:00 am - 5:00 pm

GERHARD EHLERS SKAAP, WILD & IMPLEMENTE VEILING INFORMATION


Die skaap, wild en implemente veiling van Gerhard Ehlers vind plaas op Saterdag, 15 Mei 2021 om 11:00 op Eljoenai, Memel. Veiling word gehou onder streng Covid-19 veiligheidsmaatreëls, slegs kopers word toegelaat dag van veiling.

Op aanbieding:

Wild

– 11 Swartwitpens
– 8 Roans
– 123 Blesbokke
– 8 Takbokke
– 3 Nyalas
– 2 Koedoes
– 9 Elande
– 7 Volstruise
– 14 Zebras
– 7 Gemsbokke
– 70 Springbokke
– 60 Swartwildebeeste

482 Top Dohne Merino tipe skape

– 85 Ooie met 85 lammers (2 tand tot volbek).
– 40 Ooie ( swaardragtig; lam April 2021).
– 175 Ooie (loop by ram vanaf 1 Maart; 2 tand tot volbek).
– 50 Vervangings ooie (10 maande oud; met wol).
– 7 Ramme.

780 Top Merino tipe skape

– 230 Ooie (loop by ram vanaf 1 Maart – 13 April; 2 tand tot volbek).
– 230 Droë ooie (Reg vir die ram; 2 tand tot gesluit).
– 120 Langstert hamel lammers.
– 100 Ooi lammers.
– 80 Stoor lammers.
– 20 Ramme.

* Nota: Dragtigheidstatus sal dag van veiling beskikbaar wees. Skape word verkoop met 6 maande wol en ramme loop by ooie vanaf 1 Maart tot 13 April.

Trekkers
New Holland TT75 Turbo Super (2321 ure). John Deere 5725 Turbo (1865 ure). John Deere 6330 (1695 ure). John Deere 2140 (13828 ure). Fiat 980.

Voertuie
Mercedes 280 (1997). Toyota Hilux 2.5D4D.

Planters
John Deere planter (3ry; 3vt). Tefsaaier.

Voermaaktoerusting
Minos kuilvoerkerwer. New Holland BC5060 baler. Krone KR 125 ronde baler. Rolhark (4 tol; 3 punt). Falcon swaailemsnyer (1.8m).   Hammermeule.

Ander plaasgereedskap
Agri Master kunsmisstrooier (3 punt). John Deere Gator. Gifspuit. Skaap laaibank (sleeptipe). Dieselkar. Kunsmisstrooier. Skaap selfvoerder. 90 Besproeingspype (groot en klein). 6 Baalringe.  2 Hooglaai baalvurke.

Vragmotors
Unimog vragmotor.

Skottel; skaar en tandwerktuie
Kontra-snyeg (3 punt). Tussenry gewasskoffel (3 punt). Tussenry gewasskoffel (3 punt; met stikstof toedieningstanks). Grondbreker (6 tand; 3 punt). Skottelploeg (3 punt; 3 skottel). Waterpyp bytel.  Krultand skoffel (3 punt).

Sleepwaens
2 Plaaswaens (platbak; 8 ton). Wildswa (dubbel-as).   Canon Koel sleepwa. Beeswa (dubbelas).

Stropers
Slattery Stroper.

Losgoed, ens.
Tente. Perdesaals. Dromme. Vensterrame. Wildkratte. “Container”. Vragmotorklappe. Kaste. Tweerigting radio. Meubels. Gereedskap. Grassnyers. Sementroller en vele meer.


Roete:

– Vanaf Memel: Ry op die grondpad verby die veilingskrale vir 5km. Draai regs op die Volksrust grondpad (S782) en ry vir 3.4km. Draai regs by plaas in.

Navrae:

Paul de Bruyn 079 882 1138
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB Louwid, STANDERTON: 017 712 2664

Veilingspamflet:

Klik hier om voorkant van veilingspamflet te besigtig

Klik hier om agterkant van veilingspamflet te besigtig

 

Details

Date:
May 15
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Other

Provinces
Free State
Category
Equipment, Game, Dohne Merino, Merino
Cities
Memel

Venue

Eljoenai, Memel.
South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

BKB Events