GERT ENSLIN ALGEHELE UITVERKOPING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

GERT ENSLIN ALGEHELE UITVERKOPING

Jul 9 @ 11:00 am - 5:00 pm

Gert Enslin

Algehele Uitverkoping!

Dinsdag, 9 Julie 2019 om 11:00 te plaas Erica, Paul Roux.

Aanbod

(BKB EIENDOMME (EDMS) BPK bied die eiendom aan)
EIENDOM 1: Die plaas ERICA 1335, distrik Senekal, provinsie Vrystaat.  Groot:  502.9743 ha.  Beskrywing:  503 ha bestaande uit: 250 ha lande en 253 ha puik
weiding. Verbeteringe: 5-Slaapkamer woonhuis.  2 Store wat kan toesluit en ‘n afdak.  Ou melkstal.  8 Grond damme.  2 Sement damme.  5 Boorgate (almal
toegerus; waarvan 1 boorgat 50 000l/per uur getoets het in 2016).  Plaas is verdeel in 30 kampe (almal het water suipings)

 

VERKOOPSVOORWAARDES (EIENDOM): 1.  10% Deposito dag met veiling.  2.  Waarborge vir balans binne 14 dae na
bekragtiging.  3.  Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling.  4.  Besitname by onderhandeling.  5.  Volle voorwaardes is beskikbaar.

VERHUURVOORWAARDES (EIENDOM):  1.  Huur is ses maandeliks vooruitbetaalbaar.  2.  Huurtermyn begin op 1 Augustus 2019 en duur
vir 3 jaar eindigende op 31 Julie 2022.  3.  Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling.  4.  Volle voorwaardes is beskikbaar.

123 Brangus-tipe Kruisbeeste

55 Koeie met 55 kalwers.
60 Koeie (dragtig of met kalwers).
8 Verse (oop).

120 Ooie (4 tand tot volbek).
100 Ooie (volbek).
220 Ooie (volbek tot slyt).

NOTA:  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

TREKKERS:
Ford 7610.  Ford 6600.  Ford 5000.  Massey Ferguson 390.  Deutz 6806.
Landini 7500 (4×4).

VOERTUIE:
Ford Everest (160 000km).  Ford Ranger (165 000km).

SKOTTEL-, SKAAR- & TANDWERKTUIE:
John Deere ploeg (3 skaar).  2 Skottels.  2 Massey Ferguson ploeg (3 skaar).
Grondbreker (5 tand; raam tipe).  Grondbreker (3 tand; raam tipe).
Massey Ferguson kontra sny-eg (3 punt).  Vetsak double kontra sny-eg.
2 Kongskilde.  2 Damskroppe (¾m).

SLEEPWAENS:
3 Sleepwaens (1 met massakante).  Venter sleepwa.

PLANTERS:
2 Tefsaaiers.  2 Soilmater koringplanters ( 7 & 4 ry).  Massey Ferguson mielie-
planter (4 ry;  hidroulies).  Massey Ferguson mielieplanter (3 ry; 3 punt).

STROPERS:  3 Slattery stropers.

VOERMAAKTOERUSTING:
Drosky Hammermeul.  Baalvurk (hooglaai tipe).

SKAAP- & BEESHANTERINGSTOERUSTING:
Dubbel balie wolpers.  Woltafel.  Self Voerders.  Lamhokke.  Skaap voerbakke.

ANDER PLAASGEREEDSKAP:
Rolhark (4 tol).  Kunsmisstrooier (3 punt).  Dieselkar (1000l).  ±20 Aliminium
besproeiingspype.  Staal kabel (±1000m).  2 Swaailemsnyers (1.5m).  Lilistone
tussenry gewasskoffels (met bakke).  2 Vuurspuite.  2 Kompressors.

LOSGOED, ENS.:
Antrasiet Stoof.  DEFY Stoof.  2 Vlekvrye staal tafels.

Navrae

Willem Kruger

Bemarker

082 376 1539


Bennie van der Merwe

Afslaer

082 414 4228


Details

Date:
Jul 9
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Plaas Erica, Paul Roux.
South Africa

Organizer

BKBLouwid, BETHLEHEM:
Phone:
(058) 303 8552

Other

Category
Total Dispersal Sale, Stop Farming Sale, Equipment, Brangus, South African Meat Merino

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!