GERT FOURIE EIENDOMSVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

GERT FOURIE EIENDOMSVEILING

Aug 22 @ 11:00 am - 5:00 pm

GERT FOURIE EIENDOMSVEILING INFORMATION


In opdrag van Gert Fourie word ‘n eiendom te koop aangebied op 22 Augustus 2020 om 11:00 te Doornhoek, Potchefstroom.

Eiendom te koop:

  • Resterende gedeelte van die plaas Doornhoek 570.
  • Registrasie afdeling IQ.
  • Provinsie: Noord-Wes.
  • Grootte: 281,1195 ha.
  • Huis 1 bestaan uit: 5 slaapkamers, 3 badkamers, huis funksioneer 100% op sonkrag (solar) en gas in kombuis.
  • Huis 2 bestaan uit: 2 vertrekke.
  • 2 Store, melkstal, veehanteringskrale.
  • Plaas bestaan uit 70 ha bewerkbare lande, 10 ha ou lande, res natuurlike weiding.
  • Groot grond dam.
  • 5 Boorgate waarvan 3 toegerus is.
  • Plaas het pragtige bosveld met hoë potensiële lande.

* Verkoopsvoorwaardes (eiendom):

  1. 10% Deposito dag met veiling.
  2. Waarborge vir balans binne 30 dae na bekragtiging.
  3. Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling.
  4. Besitname by onderhandeling.
  5. Volle voorwaardes is beskikbaar.

Roete:

  • Vanaf Johannesburg, neem N1 Suid vir ongeveer 70km en neem Potchefstroom/Vanderbijlpark afrit.   Draai regs op afrit rigting Potchefstroom.  Ry vir 10km.  Draai regs by plaas in.
  • Vanaf Parys, neem Fochville pad.  Draai regs op Lindequesdrift pad en draai weer regs op Vanderbijlpark pad.  Ry vir 1km.  Draai links by plaas in.

Navrae:

  • Freek Pieterse – 079 560 7088
  • Afslaer: Jan Mostert – 083 306 8408
  • BKB Louwid, VEREENIGING – 016 423 5377

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

a

Details

Date:
Aug 22
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , , ,

Other

Provinces
North West
Category
Properties
Cities
Potchefstroom

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!