GH MULLER & HG MULLER PRODUKSIEVEILING
12 May 2025
12 May 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Roelof Heenop
Die produksieveiling van GH Muller en HG Muller vind plaas op Maandag die 12ste Mei 2025 vanaf 11:00 te Kleinhoewe, Frankfort.
1620 Skape, waarvan:
450 Boerbokke (Gemeng).
* Nota: Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
GPS:
27°16'20.9"S 28°29'07.3"E
Route:
- Vanaf Frankfort: Ry op die R34 vir 2km tot by Heilbron/Reitz/Frankfort T-aansluiting. Draai regs op Frankfort Auction Centre grondpad. Ry vir 1.8km. Draai links by T-aansluiting. Volg BKB wegwysers.
- Vanaf Heilbron: Ry op die R34 vir 53km. Draai links op Frankfort Auction Centre grondpad. Ry vir 1.8km. Draai links by T-aansluiting. Volg BKB wegwysers.
Navrae:
Roelof Heenop 082 342 1992
SC De Jager 072 219 4866
Jan Hendrik Claassen 074 490 5451
Gertjie Muller (Eienaar) 082 940 3767
HG Muller 066 180 2164
Afslaers:
Roelof Heenop 082 342 1992
BKB, Frankfort: 058 813 1071
Veilingspamflette:
Kliek hier om ons Skaap pamflet te besigtig.
Kliek hier om Boerbok pamflet te besigtig.