GWIANG BOERDERY SLAG- EN STOORVEEVEILING 2025
25 April 2025
25 April 2025
Date:
Time:
9:00 am - 5:00 pm
Region:
Province:
City:
Die Gwiang Boerdery Slag- en Stoorveeveiling vind plaas op Vrydag die 25ste April 2025 om 09:00. Bymekaarkompunt is die Corner Stone Restaurant in Blanco, George. Die veiling vind word gehou op die plaas Gwiang in George.
Aanbod:
300 Vleis- & kruiskalwers (280 - 350 kg)
50 "Trade" Osse
30 Slagbeeste
42 Sussex Verse (340 kg)
Navrae:
Jan Erasmus 082 924 6096
Renier Zietsman (Afslaer) 082 491 5182
Johan Moolman 072 780 0025
Andrie Visser 083 270 5703