HAMMAN NGUNI PRODUKSIE VEILING
15 April 2025
15 April 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Boetjan van der Wath
In opdrag van Gerhard Hamman word die volgende te koop aangebied op Dinsdag, 15 April 2025 om 11:00 te Ermelo Veilingskrale.
Op Aanbod:
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal vdag van veiling beskikbaar wees.
Bemarkers:
Boetjan van der Wath 072 626 9242
Moolman Mentz 083 229 2500
Gerhard Hamman (Eienaar) 082 787 4076
Afslaer:
Billy Lyons 0825 785 5498
ROETE:
Vanaf Ermelo: Neem die N11 rigting Amersfoort. Ry vir 500 m vanaf die treinburg tot net buite die dorp, draai links in na krale.
ERMELO VEILING GPS:
26°33'23.8"S
29°59'13.2"E
Veilingspamflet:
Kliek hier om ons Veilingspamflet te besigtig.
Veilingskatalogus - Geregistreerde diere:
Kliek hier om ons katalogus te besigtig.
Veilingskatalogus - Kommersiële diere:
Kliek hier om ons katalogus te besigtig.