Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

HEIDELBERG: ONBEBOUDE ERF

Mar 30, 2023 @ 11:00 am - 11:30 am

HEIDELBERG: ONBEBOUDE ERF INFORMATION

HEIDELBERG

Hessequa Munisipaliteit

Veiling van onbeboude erf.

Veiling: Donderdag  30 Maart 2023 om 11:00.

Plek:  Op die perseel.

Besigtig: Op u eie tyd.

Ongeveer 2500 vkm van die Restant van erf 1240, Heidelberg, geleë te Geldenhuysweg.

Die eiendom mag slegs vir sakedoeleindes aangewend word.

Die koper is self verantwoordelik vir die onderverdeling en hersonering van die erf en die kostes daaraan verbonde.

Die koper is ook verantwoordelik om op eie koste by siviele en elektriese dienste aan te sluit.

Goeie belegging!

Details

Date:
Mar 30, 2023
Time:
11:00 am - 11:30 am
Event Categories:
, ,

Other

Provinces
Western Cape
Category
Properties

Venue

HEIDELBERG: GELDENHUYSWEG
Geldenhuysweg
Heidelberg, South Africa
+ Google Map

Comments are closed.