HEILBRON BONSMARAS & LOUISE DOHNES

17 February 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

FRANKFORT

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Bonsmara

Dohne Merino

Province:

Free State

City:

Heilbron

Marketer:

JD Steyn

Stiaan Smit

27949

In opdrag van Wesdan Boerdery tesame met Louise Dohné Merino Stoet word die volgende te koop aangebied op Dinsdag, 17 Februarie 2026 om 11:00 te Plaas Cannossa, Heilbron.

Op Aanbod:

Beeste: 410

  • 60 Dragtige Koeie (3de en 4de kalf koeie)
  • 100 Dragtige Verse
  • 250 Speenkalwers (±250 kg)

Skape: 530

  • 30 Ramme (A en AA ramme)
  • 500 Stoorlammers

Nota: Alle diere op veiling het BM negatief getoets.

Navrae:

Stiaan Smit 067 596 2491

JD Steyn 072 877 6984


Afslaer:

Jan Mostert 083 306 8408

Roete:

VANAF HEILBRON: Ry op die Frankfort teerpad vir 5 km. Draai links op pad S160. Ry vir 15 km. Draai links by plaas in. VANAF FRANKFORT: Ry op die Heilbron teerpad vir 45 km. Draai regs op pad S160. Ry vir 15 km. Draai links by plaas in.

VANAF SASOLBURG: Ry op die Heilbron teerpad vir 30 km. Draai links op die S1220 pad. Ry vir 10 km tot by die T-aansluiting. Draai regs en ry vir 1 km. Draai links en ry vir 7 km tot by T-aansluiting. Draai regs en ry vir 5 km. Draai links by plaas in.

GPS:

S27°12.389' E28°04.546'

- Kliek hier om pamfleet te besigtig.

- Kliek hier om pamfleet te besigtig

- Kliek hier om Dohne Merino  veilng katalogus te besigtig 

- Kliek hier om Bonsmara katalogus te besigtig