HERMAN DE BRUYN

Loading Events

« All Events

HERMAN DE BRUYN

Sep 9 @ 11:00 am - 5:00 pm

Herman de Bruyn Staak Skaapboerdery Veiling!

Maandag, 9 September 2019 om 11:00 te Elim, Fouriesburg.

Aanbod

EIENDOM 1:  Onderverdeling 1 van die plaas Elim 49. Groot: 180.6619 ha.  EIENDOM 2:  Restant van die plaas Elim 49. Groot: 180.6619 ha. Geleë in die berge tussen Fouriesburg en Clarens.  Word as ‘n eenheid verkoop.

Totale grootte:  361.3238 ha

Verbeteringe: Pragtige 4-slaapkamer woonhuis met 2 badkamers. Toegeboude stoor (1680m²).  Toegeboude stoor met 4 muisdigte kamers (55m²). Toegeboude stoor (maal area).  Toegeboude stoor (150m²).  Skaap – en bees voerkrippe met afdakke (1850m²).  Oopafdakke (720m²).  Lamhokke (volledig; onder dak; vir 182 ooie). Uitstekende veehanteringsfasiliteite.  Hidroponiese groenvoer kweekhuis.  Drotsky pil aanleg.  Baie goeie water infrastruktuur.  Selfoontoring met internet en beligting.  2 Vakansie huise met lapa.  2 Grond damme.  Plaas verdeel in lande met spilpunte (33 ha).  Lande met dragline “draglynes” (48 ha).  Lande met aangeplante weiding en natuurlike weiding (302 ha).

NAMENS FAIRVIEW

EIENDOM 3:  Restant van die plaas De Rust 48, provinsie Vrystaat, distrik Fouriesburg.  Groot: 630.6316 ha.

Verbeteringe:  4-Slaapkamer woonhuis met 2 badkamers. 4 Lande (50 ha), aangeplante weiding (13 ha) en res natuurlike weiding (568 ha). Aangrensend aan Elim plaas.

979 Uitstekende Vleismerino kudde ooie:

211 Kudde ooie (dragtig; waarvan 46 met 2-linge; 6 tand tot volbek).
38 Kudde ooie (dragtig; 6 tand tot volbek).
320 Kudde ooie (droog; gereed vir ram; 6 tand tot volbek).
120 Kudde ooie (gereed vir ram; 2 tand; 18 maande).
70 Jong ooie (12 maande oud).
80 Ooilammers.
140 Hammel lammers (met langsterte).

      3 SAVM ramme (Revack SAVM Stoet).

Nota: Skape loop met 12 maande wol.  Geslote kudde vanaf 1994.  Slegs top ramme aangekoop.  Kudde geënt teen Bloednier, Bloutong A, B en C.  Dragtige ooie gespuit vir Bloueier en Oviclos.  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Navrae

Douw van Wyk

Bestuurder

083 458 7353


JD Steyn

Bemarker

072 877 6984


Jan Mostert

Afslaer

083 306 8408


Details

Date:
Sep 9
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Organizer

BKBLouwid, BETHLEHEM:
Phone:
(058) 303 8552

Other

Category
Properties, Total Dispersal Sale, South African Meat Merino

Venue

Elim, tussen Fouriesburg en Clarens.
Clarens, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!