HEUNINGKRANS MERINOS SIMULCAST SALE

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

HEUNINGKRANS MERINOS SIMULCAST SALE

Aug 6 @ 12:00 pm - 4:00 pm

HEUNINGKRANS MERINOS SIMULCAST SALE INFORMATION


Die Heuningkrans Merino’s simulcast veiling word op 6 Augustus 2020 om 12:00 te Heiningkrans, Smithfield aangebied.

Registrasies sluit die 5de Augustus 2020 om 17:00

Klik hier om vir die aanlyn veiling te registreer

Klik hier om die veiling op die dag aanlyn by te woon 

Op aanbod:

90 Merino Ramme

10 Dormer Ramme

300 Vroulike diere

Die diere kan op 5 Augustus 2020 om 15:00 besigtig word.

Navrae:

Eduard Prinsloo: 071 437 6529

Louis de Jager (BKB): 083 240 1588

Danie Strauss (BKB afslaer): 072 585 4028

Jan Joubert (BKB): 082 573 4980

Dirco Bezuidenhout (BKB): 082 448 6390

Klik hier vir die veilingspamflet

Klik hier vir die digitale katalogus

Venue

Heuningkrans, Smithfield
Heuningkrans
Smithfield, Free State South Africa
+ Google Map
Phone:
082 77 22 060

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!