HINZE & ODENDAAL SANTA GERTRUDIS PRODUKSIEVEILING

13 August 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

STANDERTON

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Beefmaster

Santa Getrudis

City:

Davel

Marketer:

Tielie Crawford

Carel Davel

27383

In opdrag van Hinze & Odendaal Santa Gertudis word die volgende as te koop aangebied op Donderdag, 13 Augustus 2026 om 11:00 te The Bull Ring, Davel.

Op Aanbod:

  • 22 Geregistreerde Santa Gertrudis bulle
  • 12 Santa Gertrudis Stoet verse
  • 13 Geregistreerde Beefmaster bulle

Navrae:

Tielie Crawford 082 331 2038

Carel Davel 082 331 1811

Afslaer:

Billy Lyons 082 785 5498

Tak: Standerton

 Roete:

Vanaf Vanaf Bethal – Neem die N17 rigting Ermelo vir ±24km. Draai links in na Bull Ring

Vanaf Ermelo – Neem die N17 rigting Bethal vir ±30km. Draai regs in na Bull Ring

 GPS Koördinate:

26°28'35.1"S 29°41'56.1"E

-26.476424, 29.698915

- Kliek hier om die Santa Gertrudis pamflet te besigtig.

- Kliek hier om die Beefmaster pamflet te besigtig.