HOëVELD BONSMARA GROEP
03 September 2025
03 September 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Carel Davel
Documents:
In opdrag van die Hoëveld Bonsmara Groep word die volgende as te koop aangebied op Woensdag, 3 September 2025 om 11:00 te Jonkersdam, Standerton.
Op Aanbod:
Navrae:
Carel Davel 082 331 1811
Afslaer:
Billy Lyons 082 785 5498
Roete:
Vanaf Standertyon – Neem die R50 rigting Leandra. Ry vir ±7km, draai regs by Jonkersdam bord. Veiling aan regterkant.
Vanaf Leandra – Neem die R50 rigting Standerton vir ±60km. Draai links by Jonkersdam bord. Veiling aan linkerkant.
GPS koördinate:
26°51'58.7"S 29°10'27.3"E (-26 51’58.7”, 29 10’27.3”)
-26.866305, 29.174235
- Kliek hier om Hoëveld Bonsmara Groep se pamflet te besigtig.
- Kliek hier om digitale katalogus te besigtig