Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Hopefield: 461 ha plaas

Apr 26 @ 11:00 am

Hopefield: 461 ha plaas INFORMATION

Veiling: 26 April 2024 @ 11:00

Plek: Op die Perseel

Besigtiging: Slegs per afspraak

Plaas op veiling in die Hopefield area.

461 ha op die oewer van die Bergrivier.

Goed ontwikkelde plaas met ’n uistekende gediversifiseerde boerdery.

10ha Pekaneut bome onder drupbesproeiing.

60ha gevestigde lusern onder 5 spilpunte.

150ha gevestigde rooibostee lande.

150ha Droeland.

Uitstekende ruim plaaswonig met ’n pragtige uitsig op die oewer van die Bergrivier.

38.4 ha ingelyste water uit die Bergrivier.

Hierdie is ’n plaas in volle produksie.

Uitstekende infrastruktuur, baie goed ontwikkel met nog uitbreidings moontlikhede.

 To be directed to our webpage click

Details

Date:
Apr 26
Time:
11:00 am
Event Categories:
,

Other

Provinces
Western Cape
Category
Properties

Venue

Hopefield: Vergesig plaas
Vergesig plaas
Hopefield, South Africa
+ Google Map

Comments are closed.