HUGO & KLEYN DIGITALE PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

HUGO & KLEYN DIGITALE PRODUKSIEVEILING

Jun 9 @ 12:00 pm - 4:00 pm

HUGO & KLEYN DIGITALE PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die Hugo & Kleyn Digitale Produksieveiling vind plaas op Dinsdag 9 Junie 2020 om 12h00.

Registrasie vir die die veiling sluit op Donderdag 8 Junie 2020 om 17h00. Klik hier om te registreer

Volg hierdie skakel om aan te teken op die dag van die veiling, bkb.co.za/digital-auctions/

Aanbod:

  • 3500 Langstert hamels
    *Hamellammers (9 mnde, 9 mnde wol)

Navrae:

Willem Hough (BKB): 082 772 2150

Jan Hendrik Kleyn: 082 464 2670

Danie Botha: 082 393 4220

Boytjie Hugo: 082 873 1033

Danie Strauss (BKB afslaer): 072 585 4028

Klik hier om die veilingspamflet te besigtig

Klik hier om die veiling katalogus te besigtig

Comments are closed.

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!