HUMANSDORP LIVESTOCK AUCTION

30 July 2025

Date:

30 July 2025

Time:

11:00 am - 4:00 pm

Region:

BKB South

Province:

Eastern Cape

City:

Humansdorp

27922

Die Humansdorp Maandveiling vind plaas op die 30ste Julie 2025 om 11:00 te BKB Humansdorp Veilingskrale. 

Vereistes om te verkoop op die veiling:

  1. Veeverwydering sertifikaat
  2. Afskrif van Brandsertifikaat
  3. Afskrif van ID
  4. Gesondheidsverklaring
  5. Elke dier moet n oorplaatjie hê, met n duidelike nommer op
  6. Diere moet gebrandmerk of getatoeër wees
  7. GPS Koordinate van oorsprong

Vir meer inligting kontak een van ons bemarkers:

Jaco Zietsman – 082 373 7889

Marinus Meyer – 082 542 7446