JAPIE LE ROUX STAAK BOERDERY
12 June 2024
12 June 2024
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jan Mostert
Louwtjie Bezuidenhout
BKB, Kroonstad
Die staak boerdery veiling van Japie le Roux vind plaas op Woensdag die 12de Junie 2024 vanaf 11:00 op die plaas Alpha in Bultfontein.
Op aanbieding:
Trekkers: Deutz-Fahr Agrotron X 720 (2012). Deutz 514 (1956). 3 Deutz-Fahr Agricolax 90. Deutz-Fahr D 7206. Same Laser 115. Same Laser 100. Ford 5000. Ford 6600.
Vragmotor: Ford D1314 (8-Ton, 6-spoed ratkas, 1973).
Skottel-; skaar- & tandwerktuie: Kontrasny-eg (86-skottel, 10.5m, hidrouliese opslaankante, nuut self gebou). Rolmoer (3-lit op hidrouliese wiele). Grondbreker (9-tand, V-balk, 5.4m). Skoffel (12m, hidrouliese opslaankante). Eenrigting (9-skottel, 3-punt). Moffie grondbreker (6-tand). Rolskoffel (6-ry). Grondbreker (1-tand). Soilmaster (7-skaar). 2 Ploeë (6-skaar). 2 Ploeë (5-skaar). 4 Ploeë (4-skaar). Rolstaaf (8.5m). Landman grondbreker (5-tand).
Sleepwaens: Perdewa (12-perde). Plaaswa. 2 Vetsak sleepwaens (massakante). Slattery oorlaaiwa.
Voermaaktoerusting: Claas Rollant 44 S Rondebaler. Deutz-Fahr HD 400 blokbaler. 2 Drotsky hammermeulens (25 voet-gansnek). Sekelsnyer.
Planters: Massey Ferguson (6-ry, 8.5m). Grondboontjieplanter (6-ry). Fynsaadplanter. Agrisonic fynsaadplanter met rollers.
Ander plaasgereedskap: Nigel 21 dorsmasjien. Padskraper (3-punt). Mac Afric staanboor. Tal-Tec skaapskaal (horlosieskaal). Slattery grondboontjieplukker met sy-aflewering. Slattery grondboontjiestroper (massa- en sakhantering). Massa aartappel semi-monteerder met sy-aflewering. Kunsmisstrooier. Malcomess snyer en kneuser. Elektriese vleissaag. Elektriese vleismeule (industrieel). MaxiMig308 CO² sweismasjien. Verskeie onderdele, moersleutels, werkswinkelgereedskap, te veel om op te noem.
Roete:
- Vanaf Bultfontein: Ry op die Wesselsbron pad (R719) vir 22km. Draai regs by plaas in.
- Vanaf Wesselsbron: Ry op die Bultfontein pad (R719) vir 33km. Draai links by plaas in.
Navrae:
Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443:
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Kroonstad 082 940 1967
Veilingspamflet:
- Kliek hier om voorkant van pamflet te besigtig
- Kliek hier om agterkant van pamflet te besigtig