JL Trinity Dohne Produksieveiling

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

JL Trinity Dohne Produksieveiling

Jan 27 @ 11:00 am - 5:00 pm

JL Trinity Dohne Produksieveiling INFORMATION


Woon JL Trinity se 2de Dohne Produksieveiling op 27 Januarie om 11:00 te Eureka, Wepener by.

Op aanbod:

45 ramme

50 ooie (4T-VB, dragtig en droog, 5 maande wol)

400 lammers (ram en ooi, 34kg, 3 maande wol)

Navrae:

Dirco Bezuidenhout (BKB) – 082 448 6390

Louis de Jager (BKB) – 072 609 2211

Danie Strauss (BKB) – 072 585 4028

Jaco Burger – 072 595 4066

Gert Jordaan (Afslaer) – 079 504 8277

Roete:

Vanaf Wepener – Ry op die Dewetsdorp pad (R26) vir 8km. Draai regs op die Hobhouse pad (R26). Ry vir 4.6km. Draai links. Ry vir 650m. Draai regs by die plaas in.

Pamflet en katalogus:

Klik hier om die veilingspamflet te besigtig

Klik hier om die katalogus te besigtig

Videos:

Details

Date:
Jan 27
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Category:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!