JOHAN ELS STAAK BOERDERY VEILING

13 August 2024

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Free State

City:

Koppies

Marketer:

Piet Wessels

Schalk Jonker

Jan Mostert

BKB, Kroonstad

24560


Die staak boerdery veiling van oom Johan Els vind plaas op Dinsdag die 13de Augustus 2024 vanaf 11:00 te plaas Wag-'n-Bietjie-Bos in Koppies. Plase reeds verkoop!

Op aanbieding:

Drakensberger beeste, bestaande uit:

- 25 Koeie met 25 kalwers.

- 25 Koeie (dragtig).

- 3 Drakensberger bulle.

Vleismerino tipe skape, bestaande uit:

- 110 Ooie met lammers.

- 30 Ooie (gereed vir ram).

- 30 Vervangingsooitjies.

- 4 Ramme (Stelena SAVM).

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Trekkers: McCormick TTX210 Xtra Speed (2021). New Holland 100-90 Fiat Agri. Fiat 8066. Fiat 640.

Stroper & Stropertoerusting: Claas Dominator 98SL (3800 ure; baie mooi; eienaar bestuurder). GeringHoff mieliekop (6 ry). Sonneblomkop.

Sleepwaens: Du Plessis sleepwa (met massakante). 2 Plaaswaens (6 ton). Slattery oorlaaiwa (12 ton).

Skottel-; Skaar- & Tandwerktuie: Falcon hidrouliese kontra sny-eg (24 skottel). Kongskilde VibroFlex (14 tand). Kongskilde VibroFlex (19 tand). Slattery balkploeg (4 skaar). 2 Slattery grondbrekers (5 & 9 tand). Vetsak krultand skoffel (5 tand).

Planter: DB Xtream no-till planter (6 ry).

Vragmotor: Nissan CK 10 (met massakante en veetralies).

Ander plaasgereedskap: Kontoer ploeg. Grondboor (3 punt). Elektriese beton menger. Drotsky hammermeul (3 punt). Wolpers (enkelbalie). Falcon F50/150 swaailemsnyer. Falcon 80/180 EV swaailem- snyer. Quantum onkruidspruit (sleep-tipe; 2000l). Damskrop met 2-wiele.

Losgoed, ens.: Te veel om op te noem.


Roete:

- Vanaf Koppies: Ry op die Sasolburg pad (R82) vir 17 km. Draai regs op die Heilbron pad (R723) vir 5 km. Draai regs by plaas in.

- Vanaf Heilbron: Ry op die Koppies grondpad, reguit aan vir 30 km. Draai links by plaas in.

Navrae:

Schalk Jonker 073 007 0022

Piet Wessels 082 857 7827

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad: 082 940 1967

Veilingspamflet:

- Klik hier om voorblad van veilingpamflet te besigtig

- Klik hier om agterblad van veilingpamflet te besigtig

 

johan-els-a4-beide-13-aug-2024_agterblad.jpg.webp