JOHAN NAUDE TRUST & KAREENEK BOERDERY STAAK VEEBOERDERY
29 January 2025
29 January 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Province:
City:
Marketer:
Jan Mostert
Louwtjie Bezuidenhout
In opdrag van Johan Naudé Trust & KareeNek Boerdery word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 29 Januarie 2025, 11:00 te Plaas KareeNek, Bultfontein Soutpan Distrik. Plase reeds verkoop!
Op aanbieding:
- 532 Bonsmara & Simbra tipe beeste:
125 Koeie met 125 kalwers (loop by bulle, moontlik 3-in-1).
55 Koeie (swaardragtig, kalf Jan/Feb).
99 Koeie (loop by bulle, moontlik dragtig).
4 Koeie (droog).
114 Speenkalwers.
10 Bulle.
* Nota: Volg ‘n goeie inentings program. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
- 149 Dorper skape
- 5 Perde
- Implemente: Dieselkar; Dubbel-as waentjie met vee-tralies; Fiat 980 trekker; JD Dubbel kontrasny-eg (54 skottels); Voerbakke; Junior Hamermeul.
Roete:
- Vanaf Bultfontein: Ry op die Bloemfontein pad R700 vir 37km. Draai regs op die S1153 (Meerkat Skietbaan). Ry vir 5km. Draai regs op die Meerkat skietbaan pad. Ry 5,5km, draai links by plaas in.
- Vanaf Bloemfontein: Ry op die Bultfontein pad R700 vir 60km. Draai links op die S1153 (Meerkat Skietbaan). Ry vir 5km. Draai regs op die Meerkat skietbaan pad. Ry 5,5km, draai links by plaas in.
Google Maps:
- Klik hier vir Google Maps aanwysings
Navrae:
Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Kroonstad: 072 028 8899
Veilingspamflet: