Johan Rautenbach Algehele uitverkoping van trekkers, implemente en uitstekende Bonsmara Beeste!

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Johan Rautenbach Algehele uitverkoping van trekkers, implemente en uitstekende Bonsmara Beeste!

Mar 13 @ 11:00 am - 5:00 pm

Johan Rautenbach Algehele uitverkoping van trekkers, implemente en uitstekende Bonsmara Beeste

  Johan Rautenbach

Algehele uitverkoping van trekkers, implemente en uitstekende Bonsmara Beeste!

Woensdag, 13 Maart 2019

11:00 te Plass Blesbokfontein, Lindley

Aanbod

TREKKERS
Case Magnum 7140 (4×4; nuwe enjin; 3300 ure). Landini Landpower 135 (4×4; 2010). Massey Ferguson 5365 (4×4; met kajuit; 2004). Massey
Ferguson 399 (4×4; 1993). Massey Ferguson 188 met Rovic laaigraaf. Massey Ferguson 265. Ford 7610. Ford 7600 (4×4). 2 Ford 7600’s. 2 Ford
5600’s. Fiat 640. Farmall M.

STROPERS & STROPERTOERUSTING
Claas Dominator 76 Stroper met Claas 4-ry mielietafel, 17 vt Claas koringtafel, Bornman sonneblomtoestel. 2 Slattery mieliestropers.

SLEEPWAENS
Dieselkar (500l). Sleepwa (met 5 Du Plessis graanbakke). Sleepwa (met 4 Du Plessis graanbakke). 2 Massawaens (7 ton). 2 Plaas sleepwaens
(platbak). Aftapkar (2 ton).

 VRAGMOTORS
Ford D1414 (massakante & veetralies). Ford D1210 (met massa kante en vee tralies). Ford D800 nie lopende toestand).

PLANTERS
John Deere 1750 planter (4 ry; 3 voet; met monitor & spuit). Bramley koringplanter (8 ry). 2 McCormick koringplanters (antiek).

SKOTTEL-, SKAAR- & TANDWERKTUIE
2 Yellow line hidrouliese kontra sny-êe (36 skottel). Alpha Omega hidrouliese kontra sny-eg (32 skottel). Vetsak tandem sny-eg (3.6m; 3 punt). Massey
Ferguson tandem sny-eg (2.4m; 3 punt). Eptam skoffel (met spuit & roller; 5m). Rovic super 19 grondbreker (9 tand). Futura saadbedskoffel (3.6m).
Legend rol-eg (4 ry; nuut). John Deere 825 rygewasskoffel (4 ry). Soilmaster skoffel (met kunsmisbakke; 4 ry). Soilmaster skoffel (13 tand; 3.6m). 3
Soilmaster skoffels (11 tand; 2.7m). Landman grondbreker (5 tand). 2 Soilmaster skoffels (4 ry). Sleep-eg (4 lit). 5 Sleepêe (3 lit).

PLOEË
Wilton ploeg (4 skaar). Vetsak balkploeg (4 skaar). 2 Vetsak raamploeë (4 skaar). Massey Ferguson raamploeg (4 skaar). 3 Antieke sleepploeë.

BEES HANTERINGSTOERUSTING
Van Wyk opslaan-beeskraal (13 hekke; 3m). 12 Bees kraalhekke (2.5m). 6 Trogtek bees voerbakke (nuut; 2m). Coopers beesskaal.

VOERMAAKTOERUSTING
2 Falkon 80/180 swaailemsnyers. 2 rolharke (4 & 5 tol). Baalvurk
(hooglaai). Baalvurk. Rolo voermenger (500kg; elektries). Drotsky
hamermeul (nuut).

VARKTOERUSTING
18 Vark selfvoerders. 6 Vark kraamkratte.

SAAD
24 Sakke hawersaad. 7 sakke mieliesaad (Pioneer 33H52B).
Verskeie onkruiddoders en plaagbeheermiddels.

ANDER PLAASGEREEDSKAP & LOSGOED
Rovic kalkstrooier (5 ton). Tecnoma spuit (800l). Onkruidspuit (600l).
Landman landroller (3.6m). Vetsak Amasone kunsmisstrooier. Padskraper
(3punt). Vetsak damskrop. Tefsaaier (3.6m). RSA graandam (100 ton; met
awegaar; eklekties). Tox-O-Wik graandroër (elektries). Tox-O-Wik graandroër
(trekker-aangedrewe). 2 Agrinet vuurvegters (laedruk). Graan awegaar.
Saadsif. Plastiese tenk (5000l). 4 Staal dieseltenks met staanders.

Beeste.
Uitstekende Bonsmara koeie!
70 BONSMARA KOEIE (swaar dragtig) (kalf Maart tot April 2019).
30 BONSMARA KOEIE (3 in 1 kalf Sept. Okt. 2019).
3 BONSMARA BULLE.

GROND TE KOOP OF TE HUUR.
Die plaas Open
Open 1/97 Distrik Lindley Groot 119.1716 ha
Open 2/97 Distrik Lindley Groot 151.7492 ha te koop of andersins die huur van 185ha lande van die plaas Open.

Michiel Odendaal

082 560 6174


Organizer

BKBLouwid, BETHLEHEM:
Phone:
(058) 303 8552

Other

Provinces
Free State
Category
Total Dispersal Sale, Bonsmara

Venue

Plass Blesbokfontein, Lindley
Lindley, Free State 9630 South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!