JOHAN ROARTY ILE DE FRANCE STOET TOTALE UITVERKOPING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

JOHAN ROARTY ILE DE FRANCE STOET TOTALE UITVERKOPING

Aug 29 @ 11:00 am - 5:00 pm

JOHAN ROARTY ILE DE FRANCE STOET TOTALE UITVERKOPING INFORMATION


Die totale uitverkoping van Johan Roarty se Ile de France stoet vind plaas op Saterdag, 29 Augustus 2020 om 11:00 te Kromdraai, Kinross.

Op aanbod:

– 10 Ooie met 10 lammers.
– 60 Ooie (dragtig).
– 20 Jong ooie (sal gekeur wees).
– 20 Ooilammers.
– 20 Kommersiële Ile de France ooie met lammers.
– 100 Kommersiële Ile de France ooie (loop by ram / dragtig).
– 5 Geregistreerde ramme.
– 2 Kommersiële ramme.

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Roete: 

Vanaf Kinross – By 4-rigting stop draai regs op die Evander pad en ry 1 km. Draai regs op die Balfour pad (R547) en ry 5km. Draai regs op grondpad en ry vir 1.3km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Leandra – Ry op die Standerton pad (R50) vir 13km. Draai links op die Kromdraai grondpad en ry vir 8km. Draai links by plaas in.

Navrae:

Erik Heymans – 083 264 5177
Afslaer: Jan Mostert – 083 306 8408
BKB Louwid, STANDERTON – 017 712 1245

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Total Dispersal Sale, Stop Farming Sale, Ile De France
Cities
Kinross

Venue

Kromdraai, Kinross.
Kinross, Mpumlanga 2270 South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!