JOUBA BONSMARAS PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

JOUBA BONSMARAS PRODUKSIEVEILING

Sep 16 @ 11:00 am - 5:00 pm

JOUBA BONSMARAS PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die Jouba Bonsmaras produksieveiling vind op 16 September 2020 om 11:00 te Somerset-Oos, Steynsrus plaas.

Op aanbod:

– 18 bulle

– 20 koeie met 20 kalwers

– 40 koeie (dragtig)

– 150 verse (dragtig)

– 50 verse (gereed vir bul)

– 20 speenverse

* Nota: Funksioneel doeltreffende medium raam diere! Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van Bonsmara SA.

Roete:

Vanaf Steynsrus – Ry op die Arlington pad vir 10km.  Draai regs by die plaas in.

Vanaf Arlington – Ry op die Steynsrus pad vir 21km.  Draai links by die plaas in.

Navrae:

Rudy van der Westhuizen -079 418 4289

Schalk Burger – 076 070 1411

Wilbur Meyer – 082 349 3189

Glaudine-Mari Strauss – 083 232 1240

Eienaar:  Frits Joubert – 082 785 2668

Afslaer:  Jan Mostert – 083 306 8408

BKB Louwid, KROONSTAD:  056 215 1851

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Veiling Katalogus:

Klik hier om veiling katalogus te besigtig

Klik hier om digitale veiling katalogus te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Bonsmara
Cities
Steynsrus

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!