KAIROS DORMERS ALGEHELE UITVERKOPING

Loading Events

« All Events

KAIROS DORMERS ALGEHELE UITVERKOPING

Sep 7 @ 11:00 am - 5:00 pm

Danie Thomas van Kairos Dormers boer op die plaas Canada, tussen Kroonstad en Edenville. Danie boer met stoet, asook kommersiële Dormer ooie sedert 2015, nadat hy die stoet oorgekoop het by Hendrik Steyn. Danie monitor sy skape se groei met gevorderde Gallagher toerusting, en glo dat dit sy stoet help om akurate groei- en vorderingsinligting te verkry.

Kairos Dormers bied vanjaar 50 SP ooie met lammers, 105 SP ooie (dragtig), 80 jong ooie (dragtig; kommersieel), 30 SP ooie (oop), 40 jong ooie (oop; kommersieel), 5 SP kuddevaars, 20 SP ramme, 30 kudde ramme (kommersieel), 60 Strooitjies van JH 14-60 (Baksteen – Dik Piet seun), 200 Strooitjies van JH 17-10 (hoogste prys ram 2018), 120 Strooitjies van JB 15-119 (Cruizer – Barnard seun),  300 Strooitjies van CN14-069 (vader van die beste ramme wat geteel is by Karios o.a. JH 17-13 en 120 lamhokkies aan op sy uitverkoping.

RSVP

2018 Veiling

Kairos Dormers Geskiedenis

2018 Lotte

2018 Veiling Hoogtepunte

FOLLOW US

Navrae

Karel du Plessis

Skaap- & Wol adviseur

082 826 3244


Theuns Barnard

Skaap- & Wol adviseur

082 374 2656


Danie Thomas

Eienaar

082 687 3656


Details

Date:
Sep 7
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Category:
Event Tags:
, , , ,

Organizer

BKBLouwid, FRANKFORT:
Phone:
(058) 813 1071

Other

Category
Dormer

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!