Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

KANDYS BEEFMASTERS PRODUKSIEVEILING

Aug 9 @ 11:00 am - 5:00 pm

KANDYS BEEFMASTERS PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die Kandys Beefmasters produksieveiling vind plaas op Vrydag die 9de Augustus 2024 vanaf 11:00 te plaas Brakfontein, Theunissen. Veiling op die terrein en digitaal.

Op aanbod:

– 35 Bulle.
– 200 Vroulike diere.

* Note: Onder die beskerming van die Beefmaster Telers Genootskap. Dragtigheidstatus en katalogus sal beskikbaar wees op die dag van die veiling.


Roete:

– Vanaf Theunissen: Draai regs op die R30 Welkom pad en ry vir 1.6km. Draai links op die R708 Bultfontein pad en ry vir 14km. Draai links by die plaasingang in.

– Vanaf Bultfontein: Neem die R708 Theunissen pad vir 46km. Draai regs en ry vir 1.2km. Draai regs by die plaasingang in.

Navrae::

Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Werner Harmse 071 384 3631
Johan Prinsloo 083 285 2432
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad 056 215 1851

Veilingspamflet:

– Klik om die pamflet te besigtig

 

 

Comments are closed.