KENMOOR BOERDERY EDMS.BPK OPRUIMINGSVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

KENMOOR BOERDERY EDMS.BPK OPRUIMINGSVEILING

Nov 25 @ 11:00 am - 5:00 pm

KENMOOR BOERDERY EDMS.BPK OPRUIMINGSVEILING INFORMATION

Kenmoor boerdery opruimings veiling vind plaas op 25 November 2020 om 11:00 te Kenmoor Worcester


In opdrag van Kenmoor Boerdery EDMS.BPK

Aangebied:

  • Trekkers en voertuie
  • Wingerdtoerusting en -spuite
  • Spilpunte
  • Losgoedere
  • Sleepwaens
  • Skottel; skaar -& tandwerktuie
  • Voermaaktoerusting & planters
  • Ander plaasgereedskap
  • Losgoedere

Klik hier om advertensie te besigtig

Klik hier om digitale katalogus te besigtig


Roete:

Vanaf Worcester: Ry op die Villiersdorp teerpad (R43) vir 8.5 km.

  • Draai links op die Eilandia / Scherpenheuwelpad en ry vir 6.5km.
  • Draai links op die Eilandia grondpad en ry vir 4km. Draai regs by plaas in.

Vanaf Villiersdorp: Ry op die Worcester teerpad (R43) vir 39 km.

  • Draai regs op die Eilandia/Scherpenheuwelpad en vir 6.5 km.
  • Draai links op die Eilandis grondpad en ry vir 4 km. Draai regs by plaas in.

Afslaersnota:

  1. Registrasies: http:/www.bkb.co.za/digital-auctions/
  2. Of skandeer die “QR Code” vir registrasie.
  3. “Log in detail” word ge-epos, binne 30min van registrasie.
  4. Kontak Chrisna 082 957 8827 indien hulp benodig word.

Navrae:

  • Gerhard Louw (082 771 5824; Bemarker; Ceres).
  • Dieter Schutte (079 500 7525: Veilingskoordineerder; Paarl).
  • Appie Maritz (082 825 3895: Afslaer Paarl).
  • Francois van Wyk (083 440 1544; Verkoper: Worcester).

Details

Date:
Nov 25
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , ,

Other

Provinces
Western Cape
Category
Equipment
Cities
Worcester

Venue

Worcester
Worcester, Western Cape 6695 South Africa + Google Map
Phone:
0218078950

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!