KINKO MERINOS - Algehele uitverkoping van Stoet en Kommersiele Diere
15 September 2026
15 September 2026
Date:
Time:
11:00 am - 3:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
Venues:
Marketer:
Gielie Liebenberg
KINKO MERINOS bied hul Algehele Uitverkoping van Stoet- & Kommersiële diere aan op 15 September 2026 om 11:00 te Kinko Plaas, Swellendam.
** 3 247 Merino's van UITSTAANDE GEHALTE op aanbod:
- Merino Dragtige Stoet Ooie: 200
- Merino Droë Stoet Ooie: 300
- Merino Dragtige Spesiale Kudde Ooie: 450
- Merino Droë Spesiale Kudde Ooie: 550
- Merino Dragtige Kudde Ooie: 700
- Merino Droë Kudde Ooie: 600
- Jong Merino Stoet, Spesiale Kudde & Kudde Ooie (Gebore: Nov 25): 350
- Merino Stoet Ramme: 8
- Merino Kudde Ramme: 30
- Dormer Ramme: 30
- Merino Jong Ramme (Gebore: Jul 25): 29
Navrae:
Johan van As – 082 770 2828
Adam van As – 082 422 2874
Dirkie van As – 082 556 9585
Gielie Liebenberg – 082 771 6552
Kobus Louw – 082 576 1699
Len Bornman (Afslaer) – 082 551 6839