KORENHOF MERINO’S PRODUKSIEVEILING INFORMATION
Woon Korenhof Merino’s se jaarlikse produksieveiling names DG Hanekom op 21 Julie 2020 om 11:00 te Korenhof, Bredasdorp by.
Aanbod:
- 50 Merino ramme, waarvan 30 horing- en 20 poenskoppe is, is op aanbod.
Notas:
- Korenhof Merinostoet het bekendheid verwerf vir kwaliteitwol, tipe en eenvormigheid.
- Ramme getoets vir vrugbaarheid en vry van geslags- en verwante siektes.
Navrae:
- Pieter Du Plessis (Skaap- en Woladviseur) – 082 823 0673
- Dieter Schutte (Veilingskoördineerder) – 079 500 7525
- Dirk Hanekom (Eienaar) – 082 776 9900
Click here to view the catalogue
Click here to view the advertisement