JD Botha & Seuns Bdy. Landboutoerusting Veiling

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

JD Botha & Seuns Bdy. Landboutoerusting Veiling

Sep 29, 2020 @ 11:00 am - 5:00 pm

JD Botha & Seuns Bdy. Landboutoerusting Veiling INFORMATION


Woon JD Botha en Seuns se landboutoerusting veiling op 29 September 2020 om 11:00 te Spandekroon, Standerton by.

Trekkers, stropers, voertuie, spuite, en strooiers is op aanbod.

Roete:

Vanaf Standerton – Neem die Vrede pad (R546) vir 6.5km. Draai regs op die 1ste Dekuilen pad en ry vir 1.7km. Draai links en ry vir 15km. Volg rigtingaanwysings.

Vanaf Vrede – Neem die Standerton pad vir 36km. Draai links by die 1ste Dekuilen pad. Ry vir 10km, draai links en ry vir 4.8km. Volg rigtingaanwysings.

Navrae::

Paul Moll         082 331 2038

Carel Davel      082 331 1811

BIlly Lyons        082 785 5498

Frik Verster      082 652 2132

Klik vir brosjure

Klik vir Inventaris

Klik vir foto’s

Details

Date:
Sep 29, 2020
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Organizers

Paul Moll
Carel Davel

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Equipment
Cities
Standerton

Venue

Plaas Spandekroon
Plaas Spandekroon
Standerton, Mpumalanga 2430 South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *