LANGLYF & NONNIE TULI STOET

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

LANGLYF & NONNIE TULI STOET

Jun 2 @ 11:00 am - 5:00 pm

LANGLYF & NONNIE TULI STOET INFORMATION

LANGLYF & NONNIE TULI STOET

Gelyktydige Digitale Uitsending! Dinsdag, 2 Junie 2020 om 11:00 te Avoca, Reitz.

107 Geregistreerde en kommersiële Tuli’s!

AANBOD:

33 Bulle.

74 Vroulike diere.

NOTA:   Die bulle sal vir vrugbaarheid en geslagsiektes getoets wees.  Alle vroulike diere sal vir dragtigheid, TB en BM getoets wees en sertifikate sal beskikbaar wees.  Veearts:  Dr. Murray Smith, Sel. 082 559 7329. Inentings:  Spons-, Brucelose, Lam-, Milt-, en Knopvelsiekte.  Geregistreerde diere word verkoop onder beskerming van die Tuli Beestelersgenootskap.

GEHARDE VELDAANGEPASTE BEESTE | MAKLIKE KALWINGS | TUISTE VAN VOORTREFLIKE, SUPERIOR & ELITE KOEIE 

Diere is geteel uit ‘n groot verskeidenheid kuddevaars, dus, ‘n wye genepoel.

GEM TPK. 368 DAE (NONNIE) & 369 DAE (LANGLYF)

Vir katalogus besoek: www.raueasy.com

ROETE VAN REITZ:  Ry op die Warden teerpad (S74) vir 2 km. Draai regs op Vrede pad. Ry vir 11 km. Draai regs en ry vir 7 km. Draai regs by plaas in. VAN VREDE: Ry op  R34 vir 14 km na die R103 .  (Alternatiewe roete). Draai links op R103 rigting Warden.  Ry vir slegs 3 km. Draai regs op die S53. Ry vir 15 km.  Draai links. Ry vir 3 km.  Draai regs op die S589 (Reitz pad).  Ry vir 28 km tot by 4-rigting stop. Ry reguit oor vir verdere 16 km op teerpad.  Draai links en ry vir 7 km. Draai regs by plaas in.

GPS: S27°46.177′ E28°36.844′ 

NAVRAE: 

BKB Louwid:  Sakkie van Rensburg 082 562 0937.

Afslaer:  Jan Mostert  083 306 8408.

BKBLouwid, BETHLHEM: 058 303 8552.

Verkopers: 

Albie Rautenbach 0829595759.

Cornelis Rautenbach 082 371 4390.

Klik hier om die pamflet te besigtig

Klik hier om die pamflet te besigtig

Klik hier om stoet katalogus te besigtig

Klik hier om kommersiële katalogus te besigtig

Klik hier om die digitale katalogus te besigtig

Other

Provinces
Free State
Category
Tuli
Cities
Reitz

Venue

Avoca, Reitz.
South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!