LOUISE DOHNE MERINO STOET
18 September 2026
18 September 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
JD Steyn
Stiaan Smit
In opdrag van Louise Dohné Merino Stoet word die volgende te koop aangebied op Vrydag, 18 September 2026 om 11:00 te Plaas Cannossa, Heilbron.
Op Aanbod: 785 Uitstekende Donhé Merino Skape
Nota: Alle skape geënt: comdi-dose, Doravit, Bloutong A, B en C apart, Ovipast, Coglavax. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. 77% goedkeuring op ramme. Skeersel gemiddeld 19 mikron. Veiling vind plaas onder beskerming van die Dohné Merino Telersgenootskap.
Navrae:
Danie de Wet (skaap- & wol adviseur) 082 772 4537
Stiaan Smit 067 596 2491
JD Steyn 072 877 6984
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
Roete:
Vanaf Heilbron: Ry op die Frankfort teerpad vir 5 km. Draai links op pad S160. Ry vir 15 km. Draai links by plaas in. VANAF FRANKFORT: Ry op die Heilbron teerpad vir 45 km. Draai regs op pad S160. Ry vir 15 km. Draai links by plaas in.
Vanaf Sasolburg: Ry op die Heilbron teerpad vir 30 km. Draai links op die S1220 pad. Ry vir 10 km tot by die T-aansluiting. Draai regs en ry vir 1 km. Draai links en ry vir 7 km tot by T-aansluiting. Draai regs en ry vir 5 km. Draai links by plaas in.
GPS:
S27°12.389' E28°04.546'
- Kliek hier om veilingspamflet te besigtig.