Events for Aug 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

LOUISE DOHNE MERINO & WELCARE GROUP RAM- & AANTEELVEILING

Aug 29 @ 11:00 am - 5:00 pm

LOUISE DOHNE MERINO & WELCARE GROUP RAM- & AANTEELVEILING INFORMATION


Die ram- en aanteelveiling van Louise Dohne Merino stoet en Welcare Group vind plaas op Donderdag die 29ste Augustus 2024 vanaf 11:00 te plaas Cannossa in Heilbron.

1530 Uitstekende Dohne Merino skape, bestaande uit:

– 50 Ramme (15 nageslag van “Spyker”).
– 1000 Ooie (2-tand – volbek).
– 400 Slaglammers.
– 80 Stoorlammers.

* Nota: Alle skape geënt, Cydectin LA, Doravit, Bloutong A, B en C apart, Ovipast, Coglavax. Geen slyt ooie. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die Dohne Merino Telersgenootskap.


Roete:

– Vanaf Heilbron: Ry op die Frankfort teerpad vir 5 km. Draai links op pad S160. Ry vir 15 km. Draai links by plaas in.
– Vanaf Frankfort: Ry op die Heilbron teerpad vir 45 km. Draai regs op pad S160. Ry vir 15 km. Draai links by plaas in.
– Vanaf Sasolburg: Ry op die Heilbron teerpad vir 30 km. Draai links op die S1220 pad. Ry vir 10 km tot by die T-aansluiting. Draai regs en ry vir 1 km. Draai links en ry vir 7 km tot by T-aansluiting. Draai regs en ry vir 5 km. Draai links by plaas in.

Navrae:

Danie de Wet 082 772 4537 (skaap- en wol deskundige)
Jan Hendrik Claassen 074 490 5451
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Frankfort: 058 813 1071

Veilingspamflet:

– Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Veiling katalogus:

Klik hier om veiling katalogus te besigtig

Venue

Canossa, Heilbron
South Africa + Google Map

Comments are closed.