M. DU PLESSIS UITVERKOPING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

M. DU PLESSIS UITVERKOPING

Aug 6 @ 11:00 am - 5:00 pm

M. DU PLESSIS UITVERKOPING INFORMATION


M. du Plessis se uitverkoping van implemente en losgoed vind op 6 Augustus 2020 om 11:00 te Vaalfontein, Vanderbijlpark plaas. ‘n Groot aantal trekkers, plaas implemente, en gereedskap is op aanbod.

Trekkers:

– Massey Ferguson 188

– Massey Ferguson 399

– Massey Ferguson 290

Skottel-, Skaar-, en Tandwerktuie:

– 2 x Kongskilde Vibro Flex (27-tand; 3-punt)

– Balkploeg (4-skaar; 3-punt)

– 2 x Kontra sny-êe (28-skottel; 3-punt)

– Balkploeg (2-skaar; 3-punt)

– 2 x Saadbedvoorbereider (7-tand; 3-punt)

– Grondbreker (5-tand; 3-punt)

– 2 x Raamploeë (3-skaar; 3-punt)

– 2 x Saadbedrollers

– Grondbreker (1-tand; 3-punt)

Sleepwaens:

– Swift sleepwa (met massakante; hoëspoed; 15-ton)

– 2 x Platbakwaens (3-ton)

– Sleepwa (met 1 000L watertenk)

– Massawa vir mielies (5-ton)

– Massawa vir mielies (3-ton)

Planters:

– John Deere Max Emerge 2 (3-ry; 5-vt)

– Soil Master/Vetsak fynsaadplanter (8-ry)

Stropers:

– LM stroper (1-ry)

– Slattery stroper (1-ry)

Ander Plaasgereedskap:

– Dieselkar (500L)

– Hardi spuit (600L; 3-punt)

– 2 x Dieseltenks (2 200L)

– 4 x Bees selfvoerders

– 10 x Besproeiingspype (5m)

– Kanonspuit

– 3 x Skaapselfvoerders

– 5 x Klein selfvoerders (skape/varke)

– Climax windpomp (opgebreek)

– Staalhouer (2m x 3m)

– Voerbakke (buitebande)

– Vertikale tank (10 000L)

– Baalvurk (3-punt)

– Wolseley motor (met waterdruk pomp)

– 2 x Kunsmisstrooiers

– Houtsaag (PTO)

Verskeidenheid losgoed

Roete:

Vanaf Vanderbijlpark: Ry op die Potchefstroom pad vir 14 km. Draai regs by die plaas in.

Vanaf Potchefstroom: Ry op die Johannesburg pad (N12) vir 9.5 km. Draai regs op die Vereeniging pad (R54) en ry vir 35 km. Draai regs op die R500 en ry vir 11 km. Draai links op die Vanderbijlpark pad en ry vir 16 km. Draai links by die plaas in.

Navrae:

Freek Pieterse: 079 560 7088

Rudi Nagel (afslaer): 082 905 6066

Jan Mostert (afslaer): 083 306 8408

BKB Louwid: 016 423 5377

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Details

Date:
Aug 6
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , , , , , , ,

Other

Provinces
Gauteng
Category
Equipment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!