Maksi Merino Landskaap Groep Produksieveiling

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Maksi Merino Landskaap Groep Produksieveiling

Feb 8 @ 11:00 am - 5:00 pm

Maksi Merino Landskaap Groep Produksieveiling INFORMATION

Maksi Merino Landskaap Groep

11de Produksieveiling

Saterdag, 8 Februarie 2020 om 11:00 te Verdeeld, Koppies

Die Maksi Merino Landskaap Groep is in 2008 gestig deur vier telers – Ben du Plessis, Colin Moolman, Jaco Swart en Jaap Erasmus. Die doel was om te voorsien in die groot vraag na goeie kwaliteit stoet – en kommersiële Merino Landskaap ooie. Daar is ook besluit om ‘n beperkte getal ramme aan te bied.

Met groot trots word die elfde veiling vanjaar aangebied. Ons het deur die jare gepoog om die kwaltiteit diere wat aangebied word te verbeter. Daarvan getuig tevrede kliente wat jaar na jaar terugkom om ons te kom ondersteun. Ons oogpunt is om diere met goeie bouvorm en teelwaardes beskikbaar te stel aan voornemende kopers. Ons teel veld-aangepaste diere wat waarde-toevoeging tot enige kudde kan bied.
Ons nooi graag alle belangstellendes uit om ons Elfde Maksi Merino Landskaap Groep Veiling met ons te kom deel.

Maksimum geleenthede vir Maksimum wins!

Op aanbod:
35 Ramme
45 Stoet ooie
180 Kommersiële ooie (moontlik dragtig)

Nota: Alle ramme uit geregistreerde ouers. Jongooie op aanbieding in verskillende stadia van dragtigheid. Sal geskandeer wees vir dragtigheid dag met veiling. Katalogusse sal dag met veiling beskikbaar wees. Top teelmateriaal. Diere geënt teen heersende siektes. Jongooie op aanbieding, dragtig van top stoetramme.

Verkopers:
Ben du Plessis: 082 404 7428
Dirk du Plessis: 082 400 8283
Jaap Erasmus: 084 448 1578
Pieter en Abrie Small: 076 626 0301
Baden Smythe: 082 561 7770
Hardus Vermaak: 082 856 2380
Naas Rautenbach: 076 364 6240
Hentie Boardman: 073 192 7785
Willie Van Niekerk: 082 306 6723

Veilingspamflet en katalogus:

Klik hier om die veilingspamflet (1) te besigtig 

Klik hier om die veilingspamflet (2) te besigtig 

Klik hier om die katalogus te besigtig

Maksi Merino Landskaap Groep Produksieveiling CATALOGUES

Maksi Merino Landskaap Groep Produksieveiling VIDEOS

Other

Provinces
Free State
Category
Merino landskaap
Cities
Koppies

Venue

VERDEELD, KOPPIES.
Verdeeld, Koppies
Koppies, Free State 9540 South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!