MALHERBE & WATERPAS SAVM STOETERYE PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

MALHERBE & WATERPAS SAVM STOETERYE PRODUKSIEVEILING

Sep 8 @ 11:00 am - 5:00 pm

MALHERBE & WATERPAS SAVM STOETERYE PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Malherbe & Waterpas SAVM Stoeterye se produksieveiling vind plaas op Dinsdag, 8 September 2020 om 11:00 te Hertzogville skougronde. Inooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbieding:

385 SAVM Skape waarvan:
– 35 SAVM ramme.
– 50 Jong ooie (oop; gereed vir ram)
– 100 Jong ooie (dragtig; 2 tand).
– 150 Ooie (dragtig; 4 – 6 tand).

10 Suffolk ramme.

* NOTA:  Skape Bloutong, Rev1 en Multivax P geënt.  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Navrae:
Louwtjie Bezuidenhout (BKB Louwid) 082 827 7443
André Malherbe (Malherbe SAVM Stoet) 084 645 9335
Elsa Goosen (Waterpas SAVM Stoet) 082 821 4214
Theuns Barnard (Skaap- & Wolbeampte) 082 374 2656
Frikkie Strauss (Skaap- & Wolbeampte) 082 772 2059
Leslé Malherbe 083 410 9035 (Suffolk)
Afslaer: Gert Jordaan 079 504 8277

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Klik hier on veiling katalogus te besigtig

Klik hier on veiling katalogus 2 te besigtig

Details

Date:
Sep 8
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
,

Venue

Hertzogville Landbougronde.
Hertzogville, Vrystaat 9482 South Africa + Google Map

Other

Provinces
Free State
Category
South African Meat Merino, Suffolk

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!