MALMESBURY: SWARTLAND MUNISIPALITEIT

Loading Events

« All Events

MALMESBURY: SWARTLAND MUNISIPALITEIT

Nov 26 @ 11:00 am - 2:00 pm

MALMESBURY: SWARTLAND MUNISIPALITEIT INFORMATION

MALMESBURY: SWARTLAND MUNISIPALITEIT

UITGEDIENDE GOEDERE ● VOERTUIE ● SLOOTGRAWER ● ALLERLEI ● SKROOT

VEILING: DONDERDAG 26 NOVEMBER 2020 OM 11:00

PLEK: MUNISIPALE TERREIN, RIOOLWERKE, INDUSTRIEWEG, MALMESBURY

(-33.472096 18.718549)

BESIGTIG: WOENSDAG 25 NOVEMBER 2020 VANAF 13:00 – 15:00

 Voertuie: VW Citi Storm 1.4; Ford Escort (skut voertuig); 4 x Unimogs; Case 580 Super R slootgrawer.

Meubels & Kantoortoerusting: Liaseerkabinette; Tafels/Banke; Stoele; Lessenaars; Mikrogolf; Skryfbord; Waaiers; Lugversorgers; Rekenaars; Drukkers; Naaimasjiene.

Allerlei: Rotary slasher; Stihl randsnyer; Kragopwekker; “Jack hammer”; Grassnyers; Bossiekappers; Kompressor; Gereedskap, Hoëdrukspuite; Pompe; Buitebande; Vragmotorkappe; Rollerborsels

Skroot: 100 KVA Transformator; 10 x Mini Subs; RM eenheid; Koper/plastiek watermeters; skrootyster.

Te veel om te lys.

Lys onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Koperskommissie en BTW betaalbaar. Geen kontant betalings op die perseel nie.

FICA dokumente by registrasie.

Kliek op die skakel vir voorwaardes

Details

Date:
Nov 26
Time:
11:00 am - 2:00 pm
Event Category:

Other

Category
Equipment
Cities
Malmesbury

Venue

MALMESBURY: SWARTLAND MUNISIPALITEIT
MUNISIPALE TERREIN, RIOOLWERKE, INDUSTIEWEG
MALMESBURY, South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!