MARIETJIE LANDGOED & JG BLIGNAUT FAMILIE TRUST

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

MARIETJIE LANDGOED & JG BLIGNAUT FAMILIE TRUST

Sep 16 @ 11:00 am - 5:00 pm

Marietjie Landgoed & JG Blignaut Boerdery Trust

Alle plase word gesamentlik of apart opgeveil!

Maandag, 16 September 2019 om 11:00 te Oppi Stoep Restaurant, Marquard.

Aanbod

EIENDOM 1:
A.) Resterende gedeelte van die plaas THE TWINS, nr. 833, distrik Senekal, provinsie Vrystaat. Groot:  155.4935 ha.
B.) Gedeelte 1 van die plaas the Twins, nr. 833, distrik Senekal, provinsie Vrystaat. Groot: 37.6692 ha.  Totale grootte:  193.1627 ha.  Beskrywing:  Goeie weidingsplaas met spuite en kuile.  Boorgat (volledig toegerus).

EIENDOM 2:
A.) Resterende gedeelte van die plaas WILDEBEESTLAAGTE nr. 228. Distrik Marquard, provinsie Vrystaat. Groot: 537.9097 ha.  Beskrywing:  Hoë potensiele lande (300ha).  Goeie weiding (200 ha).  Spruit en kuile.  Groot gronddam.
B.) Gedeelte 1 van die plaas WILDEBEESTLAAGTE nr. 228. Distrik Marquard, provinsie Vrystaat. Groot: 537.9097 ha.  Beskrywing:  4-Slaapkamer huis met Eskom krag. 3-Slaapkamer huis met Eskom krag.  2 Boorgate (dompelpomp; Eskom).  Boorgat (nie ontwikkel).  Groot gronddam.  2 Store.  Voerstoor.  4 Sement damme.   Veelaaibank.  Lande (171 ha).  Voerland (30 ha).  Veld (337 ha).
C.) Gedeelte 2 van die plaas WILDEBEESTLAAGTE nr. 228. Distrik Marquard, provinsie Vrystaat. Groot: 537.9097 ha.  Beskrywing:  Boorgat (nie ontwikkel).  Gronddam.  Sement dam.  Land (285 ha).  Voerland (34 ha).  Veld (219 ha).

VERKOOPSVOORWAARDES (EIENDOM):  1.  10% Deposito dag met veiling.  2.  Waarborge vir balans binne 14 dae na bekragtiging.  3.  Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling.  4.  Besitname by onderhandeling.  5.  Volle voorwaardes is beskikbaar.

Navrae

Piet Wessels

082 857 7827


Naude Blignaut

eienaar

072 384 0134


JG Blignaut

eienaar

072 513 3273


Jan Mostert

afslaer

083 306 8408


Details

Date:
Sep 16
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Oppi Stoep Restaurant, Marquard
South Africa

Organizer

BKBLOUWID, KROONSTAD
Phone:
056 215 1851

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!