MARITZ BOVELDERS, BOSHOEK BOVELDERS & MASHEISA VLEIS MERINO'S
13 February 2025
13 February 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jan Mostert
Deon Stegmann
Die 19de produksieveiling van Maritz Bovelders, Boshoek Bovelders en Masheisa Vleismerino's vind plaas op Donderdag die 13de Februarie 2025 vanaf 11:00 te plaas Eksteen in Memel.
Op aanbieding:
690 Gekeurde Bovelders:
- 235 Koeie met kalwers (meeste 3-in-1).
- 100 Dragtige verse.
- 120 Oop verse.
* Nota: BM getoets. Geen oorslaankoeie. Dragtigheidstatus en prestasiedata sal dag met veiling beskikbaar wees. Vervoer gratis in Suid-Afrika (voorwaarde: vol vrag).
280 Kommersiële SAVM skape:
- 100 Ooie (dragtig, eenling, gesynchroniseerd, lam Maart).
- 50 Ooie (dragtig , tweeling, gesynchroniseerd, lam Maart).
-.100 Ooie (dragtig, lam Mei).
- 30 SAVM ramme.
* Nota: Kudde vanaf 1974. Vrugbare, vroegryp tipe, met uitstekende wol. Ooie is gesynchroniseerd, ideaal vir lamhokstelsel. Vervoer gratis in Suid-Afrika (voorwaarde: vol vrag).
Roete:
Vanaf Memel: Ry uit die dorp, verby die veilingskrale, op die s815 grondpad vir 12,5km. Draai regs by plaas in.
Google maps aanwysings:
Bovelder navrae:
Deon Stegmann 079 878 2109
Jan Mostert (afslaer) 083 306 8408
Dr At Viljoen 082 440 7823
Eienaars: Paul van Niekerk 082 577 6556
Jaco Maritz 082 853 7941
SAVM navrae:
Deon stegmann 079 878 2109
Pieter Nel (skaap- & wol deskundige) 076 078 9849
Jan Mostert (afslaer) 083 306 8408
Eienaar: Jaco Maritz 082 853 7941
Veilingspamflet:
- Klik hier om bees pamflet te besigtig.
- Klik hier om skape pamflet te besigtig.