MARITZ BOVELDERS, BOSHOEK BOVELDERS PRODUKSIEVEILING
12 August 2026
12 August 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jan Mostert
Deon Stegmann
Die produksieveiling van Boshoek Bovelders en Maritz Bovelders vind plaas op Woensdag die 12de Augustus 2026 vanaf 11:00 te plaas Boshoek in Memel. Veiling op terrein en Digitaal!
Op aanbieding:
* Nota: Alle bulle negatief getoets vir dubbelbespiering: nt821, Q2024X, F94L. Veiling in samewerking met die Bovelder Bees Studiegroep.
* Gratis vervoer in SA vir bulle.
Roete:
Vanaf Vrede: Ry 38km op die Memel pad (R34). Draai regs op die S1409. Ry vir 12km en draai links by plaas in.
Vanaf Memel: Ry vir 20km op die Vede pad (R34) Draai links op die S1409. Ry vir 12km en draai linksny plaas in
Navrae:
Deon Stegmann 079 878 2109
Jan Mostert (afslaer) 083 306 8408
Dr At Viljoen 082 440 7823
Eienaars:
Paul van Niekerk 082 577 6556
Jaco Maritz 082 853 7941
SAVM navrae:
Deon stegmann 079 878 2109
Paul du Bruyn (BBSG0 079 882 1138
Dr At Viljoen 082 440 7823
Jan Mostert (afslaer) 083 306 8408
Eienaars:
Paul van Niekerk 082 577 6556
Charl Theron 072 670 7431
Jaco Maritz 082 853 7941
Veilingspamflet:
- Klik hier om bees pamflet te besigtig - voorblad.
- Klik hier om bees pamflet te besigtig - agterblad.