MARITZ BOVELDERS & MASHIESA SAVM 25STE PRODUKSIE VEILING

11 February 2027

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Region:

BKB North

Province:

Free State

City:

Memel

Venues:

EKSTEEN, MEMEL

Marketer:

Jan Mostert

Deon Stegmann

28071

In opdrag van Maritz Bovelders tesame met Mashiesa SAVM word die volgende te koop aangebied op Donderdag, 11 Februarie 2027 om 11:00 te plaas Eksteen, Memel. 

Veiling op terrein en op SwiftVee.

Op Aanbod:

600 GEKEURDE BOVELDERS
  • 230 Koeie met kalwers (meeste 3-in-1)
  • 50 Dragtige verse
  • 50 Oop verse
  • 20 Uitgesoekte koeie met kalwers (3-in-1)

Nota: BM getoets. Geen oorslaankoeie. Dragtigheid- status en prestasiedata sal dag met veiling beskikbaar wees.

*Vervoer gratis in Suid- Afrika (voorwaarde: vol vrag).

680 KOMMERSIËLE SAVM SKAPE

500 Ooie (dragtig; lam Maart), waarvan:

  • 100 Ooie (geregistreerd)
  • 200 Ooie (met 2-ling)
  • 200 Ooie (met 1-ling)

180 Skape, waarvan:

  • 100 Ooie (dragtig; lam Mei)
  • 50 Ooie (dragtig; 2 -tand; lam Mei)
  • 30 SAVM ramme

Nota: Kudde vanaf 1974. Vrugbare, vroegryp tipe, met uitstekende wol. Ooie is gesynchroniseerd, ideaal vir lamhokstelsel.

*Vervoer gratis in Suid- Afrika (voorwaarde: vol vrag).

Navrae:

Deon Stegmann 079 878 2109

Skaap-en-wol deskundige: Danie De Wet 082 772 4537

Eeinaar: Jaco Maritz 082 853 7941

Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

Roete:  Vanaf Memel: Ry uit die dorp, verby die veilingskrale, op die S815 grondpad. Draai regs by plaas in.

- Kliek hier om Veilingspamflet te besigtig