MARTHINUS LOURENS SAAILPLASE TE HUUR
03 August 2026
03 August 2026
Date:
Time:
10:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jan Mostert
Bennie van der Merwe
In opdrag van Marthinus Lourens (Edms) Bpk die volende saaiplase word te huur aangebied op Maandag, 3 Augustus 2026 om 10:00 te Warden veilingskrale
(HOME & HECTARE (EDMS) BPK bied die eiendom aan):
Totale hektare 2016,34: 3 Uitstekende saaiplase in die Oos Vrystaat te huur tussen Reitz & Warden:
Plaas 1: Die plaas bekend as ORANJEFONTEIN, Groot 448.30 ha. Geleë op die Warden/Reitz grondpad, met 90 ha toegeruste besproeiingsgrond.
Plaas 2: Die plaas bekend as KLIPFONTEIN, Groot 341.3 ha. Geleë op die Warden/Reitz grondpad
Plaas 3: Die plaas bekend as BORNEO, Groot 1226.74 ha. Geleë op die Warden/Reitz grondpad, met 140 ha weiding en 140 ha toegeruste besproeiingsgrond.
Verhuurvorwaardes (Eendom):
1. Huur is ses maandeliks vooruitbetaalbaar, BTW word gehef op die huurgeld.
2. Huurtermyn begin op 1 September 2026 enduur vir 5 Jaar eindigende op 31 Augustus 2031.
3. Bekragtiging enige tyd binne 7 dae na veiling.
4. Volle voorwaardes is beskikbaar.
5. Groottes van plase kan verskil.
6. Eskalasie van 5% jaarliks.
NAVRAE:
Bennie vd Merwe 082 414 4228:
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, BETHLEHEM: 058 303 8552