Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

MARTHINUS WILLEMSE AANTEELVEILING

Jul 10 @ 11:00 am - 5:00 pm

MARTHINUS WILLEMSE AANTEELVEILING INFORMATION


Die aanteelveiling van Marthinus Willemse vind plaas op Woensdag die 10de Julie 2024 vanaf 11:00 te plaas Matilda in Memel.

Op aanbieding:

2000 Merino skape, waarvan:

  • 400 Ooie (swaardragtig of besig om te lam; 2 tand).
  • 1600 Ooie (dragtig; volbek).

* Nota: Skape met 7 maande wol, gemiddelde mikron is 19.1. Groot lyf skaap. Om te lam Augsutus 2024. Geen sluit ooie. Baie goeie kudde gesondheid met goeie inentingsprogram wat gevolg word.

702 Angus/Drankensberger Kruis beeste, waarvan:

  • 62 Verse (swaardragtig).
  • 190 Koeie (swaardragtig).
  • 450 Bulkalwers (±250kg).

* Nota: 75% van kudde is poena. Geslote kudde van 1940. Kudde is suurveld aangepas . Bulle is 15 September 2023 by koeie ingesit en 5 Januarie 2024 uitgehaal. Bulkalwers is reeds aangepas. Baie goeie kudde gesondheid met goeie inentingsprogram wat gevolg word. Alle verse word Stam 19 en RB 51 gespuit.


Roete:

  • Vanaf Verkykerskop: Ry op die Memel pad ( r772) vir 23km . Draai regs by plaas in.
  • Vanaf Memel: Ry op die Verkykerskop pad (r772) vir 20km . Draai links by plaas in.

Navrae:

Martienie Theunissen 076 420 4115
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Bethelehem: 058 303 8552

Veilingspamflet:

Details

Date:
Jul 10
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Plaas Matilda, Memel.
South Africa

Other

Provinces
Free State
Category
Angus, Drankensburger, Merino
Cities
Memel

Comments are closed.