MARTIZ & BOSHOEK BOVELDERS VEILING
13 August 2025
13 August 2025
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jan Mostert
Deon Stegmann
In opdrag van Maritz Bovelders tesame met Boshoek Bovelders word die volgende as te koop aangebied op Woensdag, 13 Augustus 2025 om 11:00 te Plaas Boshoek, Memel.
Op Aanbod:
Nota: Alle bulle negatief getoets vir dubbelbespiering: nt 821, Q204X, F94L. In samewerking met die Bovelder Bees Studiegroep.
GRATIS VERVOER VAN DIERE IN RSA.
Navrae:
Deon Stegmann 079 878 2109
Paul de Bruyn (BBSG) 079 882 1138
Richard Haupt (BBSG) 081 011 8288
Dr At Viljoen 082 440 7823
Boshoek Bovelders:
Paul van Niekerk 082 577 6556
Charl Theron 072 670 7431
Maritz Bovelders:
Jaco Maritz 082 853 7941
Afslaer:
Jan Mostert 083 306 8408
Roete:
Vanaf Vrede: Ry 38km op die Memel pad (R34). Draai regs op die S1409. Ry 12km en draai links by plaas in.
Vanaf Memel: Ry 20km op die Vrede pad (R34). Draai links op die S1409. Ry 12km en draai links by plaas in.
- Kliek hier om die Besigtigingsdae inligting te besigtig.
- Kliek hier om Veilingspamflet Voorblad te besigtig.
- Kliek hier om Veilingspamflet Agterblad te besigtig.
Veiling katalogus:
- Kliek hier om digitale katalogus te besigtig