BOSHOEK, CV & MARITZ BOVELDER PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

BOSHOEK, CV & MARITZ BOVELDER PRODUKSIEVEILING

Aug 7 @ 11:00 am - 5:00 pm

Die Bovelder Veiling word jaarliks gesamentlik gehou deur Boshoek Bovelders en Maritz Bovelders & CV Bovelders. Paul van Niekerk van Boshoek Bovelders is geleë op die plaas Boshoek, naby Memel. Paul teel al die afgelope 30 jaar met beeste wat aangepas is om die suur grond velde en strawwe winters baas te raak. Jaco Maritz van Maritz Bovelders boer ook net buite Memel, en sy kudde bestaan al meer as 40 jaar. Hulle konsentreer weer die jaar op ekonomiese belangrike eienskappe om maksimum waarde toe te voeg. Hulle bied bulle aan wat funksioneel doeltreffend en aanpasbaar is oor die hele land! Hierdie jaar neem medeverkoper Dirk van Niekerk van CV Bovelders ook deel aan die veiling.

Die jaar se aanbod bestaan uit 70 Puik Bovelder bulle. Moet nie die geleentheid misloop om top Bovelder genetika te bekom nie!

RSVP

2019

2018 Veiling

Overview

2018 Lots

2018 Auction Highlights

FOLLOW US

Enquiries

Lukas Steenkamp

Bemarker

067 404 0690


Jaco Maritz

Maritz Bovelders

082 853 7941


Paul van Niekerk

Boshoek Bovelders

058 924 0755


Jan Mostert

Afslaer

083 306 8408


Details

Date:
Aug 7
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , , , , ,

Venue

BOSHOEK, MEMEL.
Memel, Free state South Africa

Organizer

BKBLouwid, STANDERTON:
Phone:
(017) 712 1245

Other

Category
Bovelders

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!