Events for May 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

MERWEVILLE: DIE BOEKKLUB KOFFIEWINKEL EN PADSTAL

Apr 29, 2023 @ 2:00 pm - 2:30 pm

MERWEVILLE: DIE BOEKKLUB KOFFIEWINKEL EN PADSTAL INFORMATION

Bekende koffiewinkel en padstal waar die derde seisoen van die gewilde Kyknet program, Die Boekklub, geskiet is.

Grootte van erf: 1882 vkm

Grootte van gebou: 164,9 vkm – groot afdak wat dien as ekstra sitplek vir funksies of groot groepe.

Word as lopende saak verkoop, insluitend:

Toerusting / dekor en Astoria koffiemasjien;

Binne-verbruik dranklisensie;

Webblad / aanlynwinkel;

Facebook / Instagram oorname;

Resepte en spyskaart;

Klimraam en uithangborde.

Sonering: Sakesone 2.

Hierdie is nie net ‘n koffiewinkel nie, maar is ook ‘n toeriste attraksie vir die dorp.

Merweville is ‘n gewilde bestemming vir toeriste en deurry besoekers.

Veiling: Saterdag 29 April 2023 om 14:00.

Plek: Veilingsterrein by Springbok Lodge

Besigtig: Slegs per afspraak

NAVRAE: Willie van Rensburg – 083 261 7641

Details

Date:
Apr 29, 2023
Time:
2:00 pm - 2:30 pm
Event Categories:
,

Organizer

Willie van Rensburg
Phone:
083 261 7641

Other

Provinces
Western Cape
Category
Properties

Venue

MERWEVILLE: SPRINGBOK LODGE
KERKSTRAAT
MERWEVILLE, South Africa
+ Google Map

Comments are closed.