Mooigrond Boerdery

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Mooigrond Boerdery

Feb 17 @ 11:00 am - 5:00 pm

Mooigrond Boerdery INFORMATION

Mooigrond Boerdery

Aanteelveiling

Maandag, 17 Februarie 2020 om 11:00 te Emden, Reitz.

370 Puik rooi aanteel beeste:

130 Koeie met 130 kalwers (sommiges 3-in-1; kalf van Bovelder en Simbra bulle).

40 Ou koeie met 40 kalwers (kalf van Bovelder en Simbra bulle).

30 Koeie (swaardragtig of besig om te kalf; kalf van Bovelder en Simbra bulle).

Nota:

Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Veearts sertifikaat sal beskikbaar wees.

Roete:

Vanaf Reitz – Ry op die Kestel pad (R57) vir 8km. Draai links op die S1421 en ry vir 14km. Draai regs en ry vir 1km. Draai links by plaas in.

Vanaf Warden – Ry op the Bethlehem pad (R714) vir 22km. Draai regs op die S1421 en ry vir 14km. Draai links en ry vir 1km. Draai links en ry vir 1km. Draai links by plaas in.

Navrae:

Sakke van Rensburg: 082 562 0937

Bennie van der Merwe (afslaer): 082 414 4228

BKB Louwid, Bethlehem: 058 303 8552

Video:

 

Details

Date:
Feb 17
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Other

Category
Bovelder Cattle, Sussex

Venue

Emden, Reitz.
South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!